Property for sale in Brandfort

Sort By
R 44 000 000

Farm for sale in Brandfort

Hierdie plaas wat bestaan uit verskeie titelaktes is een van die beste ekonomiese eenhede in hierdie area. Die plaas beskik oor die nodige infrastruktuur wat insluit trekkers , implemente , en lewendehawe wat dit moontlik maak om as lopende saak te koop. Die plaas bestaan uit 602 Ha droelande , 154 Ha Smutsvinger en 1488 Ha natuurlike weiding. Lewendehawe sluit in 190 koeie met 160 kalwers, 50 ou koeie 20...
Size of farm: 2244 ha
R 5 000 000

Farm for sale in Brandfort

Find your Ideal lifestyle farm with lovely low maintenance face brick house where a gentleman farmer (or wannabe farmer) can live in extreme comfort in a gracious homestead. This great property is the best way to retire or for the individual who wants to get started in Agriculture on a small farm that is maintained without expectation of being a primary source of income. Farming is more than a profession...
Size of farm: 164.08 ha
R 44 000 000

Farm for sale in Brandfort

Hierdie plaas wat bestaan uit verskeie titelaktes is een van die beste ekonomiese eenhede in hierdie area. Die plaas beskik oor die nodige infrastruktuur wat insluit trekkers , implemente , en lewendehawe wat dit moontlik maak om as lopende saak te koop. Die plaas bestaan uit 602 Ha droelande , 154 Ha Smutsvinger en 1488 Ha natuurlike weiding. Lewendehawe sluit in 190 koeie met 160 kalwers, 50 ou koeie 20...
Size of farm: 2244 ha
R 695 000

3 Bedroom House for sale in Brandfort

Hierdie huis bestaan uit 3 Slaapkamers, 1 badkamer met aparte toilet. Eetkamer met 1 toesluit motorhuis. Buitegebou met potensiaal vir woonstel. Boorgat toegerus. Erf met 3 ingange. Huis toegerus met gas Geyser asook bootgat water.
3 1 1
R 2 200 000

3 Bedroom House for sale in Brandfort

Hoofhuis: 3 Slaapkamers , 2 Badkamers , Kombuis en woonvertrek. Buitegeboue en afdakke vir motors. Woonstelle: 3 Groot 1 x slaapkamer woonstelle. 7 Kleiner 1 x slaapkamer woonstelle en 2 x 2 slaapkamer woonstelle. Huurinkomste: R24000. 00 per maand.
3 2 1
Sort By