Property for sale in Christiana

Sort By
R 10 000 000

Farm for sale in Christiana Rural

This 1020 ha farm has excellent grazing that last through severe drought. This beautiful Kalahari type farm borders no main road but only has 7 km gravel road which is in a very good condition. This is a hidden treasure with red sand, Camel Thorn trees, Kalahari Savanna Grass, There are 9 camps with water and drinking facilities in each camp. There are cattle handling facilities and the old dam are currently being used as pig sties. This Game and cattle farm combination is an opportunity that awaits a wake-up...
Occupation: 22 Feb 2019
Size of farm: 1020.71 ha
R 6 995 000

Farm for sale in Christiana

Uitstekende veeplaas met top weidingsgeriewe vir beeste en n mat van rooigras widing. Die 1112ha plaas bestaan uit 5 weidingskampe - 3 van die kampe is voorsien van water. Drade is in goeie toestand en is gespan met 5 lyne, daars 5 boorgate wat elk toegerus is met windpomp, 1 sementdam, 1 sinkdam, 6 x watertenks en 1 netjiese werkershuis - geen lande kom voor nie. Daar is veehanteringsgeriewe vir beeste
R 7 700 000

Farm for sale in Christiana

Op hierdie 684ha plaas vind jy 5 weidingskampe waarvan al 5 voorsien word van water, 1 landkamp van ongeveer 30ha, 2 Toring Spilpunte (Kimberley) wat verskuifbaar is en 3 x sirkels wat 6. 5ha elk doen. Ook is daar 7 boorgate wat toegerus is met 4 dompelpompe, 1 sementdam wat 360l water hou, asook 108 000 kubm geregistreerde besproeiing. Rooi sandleem grond kom voor. Die drade is in n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is n 3 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer woonkamer...
Size of farm: 684 ha
R 6 995 000

Farm for sale in Christiana

Uitstekende veeplaas met top weidingsgeriewe vir beeste en n mat van rooigras widing. Die 1112ha plaas bestaan uit 5 weidingskampe - 3 van die kampe is voorsien van water. Drade is in goeie toestand en is gespan met 5 lyne, daars 5 boorgate wat elk toegerus is met windpomp, 1 sementdam, 1 sinkdam, 6 x watertenks en 1 netjiese werkershuis - geen lande kom voor nie. Daar is veehanteringsgeriewe vir beeste
R 19 800 000

Farm for sale in Christiana

Farm very well planned for grazing pressure 21 camps of which 20 camps between 95 and 160 ha Large 285 ha camp with springbok, blesbok and pan. 3 Pans, 11 cement dams with adequate watering-places in each camp. 3 Large Iron kraals with crushes and headclamps of which 2 with loading facilities. 1 Large stone Kraal, swing gate at crush. Very good fencing . Most of inside fences are new.
Size of farm: 2724 ha
Sort By