Property for sale in Dealesville

Sort By
R 2 540 000

Farm for sale in Dealesville

Die plaas is 428 Ha groot met netjiese infrastruktuur. Verdeel in 7 kampe met veesuipings. Daar is 3 boorgate, een vir elke sementdam. 2 Toegerus met windpompe en 1 met sonpomp. Die 2 groot sementdamme hou 120 000 Lt en 40 000 Lt. Dan is daar nog 2 boorgate met dompelpompe wat die huis en buitekrane bedien. Geboue sluit in n groot woonhuis, toestoor (600 vierkante meter) en twee kleiner toestore. Als is toegerus met krag. Veehanteringsgeriewe.
Size of farm: 428 ha
R 9 300 000

Farm for sale in Dealesville

1560 Ha Plaas te koop. Geen woning op eiendom. 6 Kampe met 400 Ha pangras. 2 Boorgate met windpompe bedien 2 sementdamme. Plaas langsaan ook te huur 1566Ha.
Size of farm: 1560 ha
R 8 800 000

Farm for sale in Dealesville

Maklike toegang met privaat pad. Die plaas is 1622 ha groot, daar is 11 boorgate met water op die plaas, 86 ha droee land en 3 damme met druk pompe. Die plaas is met 1. 2 meter krag draad toegespa. Die binne heinings is almal 1. 2 m hoog en bestaan uit 34 klein kampe vir weiding. Elk van die kampe het n krip. Daar is 4 arbeidershuisies met krag, die plaas het ook n laaibank vir skaap en daar is ook krale. Die plaas beskik ook oor buitekamers met...
Size of farm: 1622.91 ha
R 6 500 000

Farm for sale in Dealesville

Goed geprys. Hierdie plaas bestaan uit 260 Ha droelande, 24. 4 Ha Besproeiing en 613 Ha natuurlike wieding. Die plaas is verdeel in 23 kampe met 6 groot damme en 3 windpompe. Die plaas het 3 kragpunte. Besproeiing bestaan uit n 3 toring, 2 toring en 2 x 1 toring spilpunt. Ook is daar n opgaardam met n 22kw sentrifigale pomp vir spilpunte se gebruik. Gevestigde lusern is aangeplant. Implemente en vee kan opsioneel gekoop word. Dis n ideale melkplaas met melkstal. (Prys BTW uitgesluit)
Occupation: 12 Apr 2019
Size of farm: 851.93 ha
R 9 300 000

Farm for sale in Dealesville

1560 Ha Plaas te koop. Geen woning op eiendom. 6 Kampe met 400 Ha pangras. 2 Boorgate met windpompe bedien 2 sementdamme. Plaas langsaan ook te huur 1566Ha.
Size of farm: 1560 ha
R 3 705 880

Farm for sale in Dealesville

460ha plaas 20km vanaf dorp. Beskik oor 4 weidingskampe asook 1 kamp wat van water voorsien word. Daar is ook 1 sementdam, 1 boorgat wat toegerus is met n windpomp, drade is in n goeie toestand Geen aangeplante weiding kom voor nie asook geen besproeiing nie. Reenval per jaar: 500 mm, Drakrag: 1 GVE op 8ha.
Size of farm: 460 ha
Sort By